text stringlengths 15 242k |
|---|
4 x 200g Sirlion Biefstuk 2 groot uie 1 groen soet rissie (Green Pepper) 1 geel soet rissie 1 rooi soet rissie 6 groen pitlose olywe 6 swart pitlose olywe 15 ml botter/maragrien 30 ml olyfolie/sonneblom olie 250 g Mozarella kaas Sout en peper na smaak. Sny al die bestanddele, ... |
Die dromedariskameel (Camelus dromedarius) is die enigste ander kameelspesie inheems aan die Saharawoestyn, maar wat vandag uitgestorwe is in die natuur. In vergelyking is die Baktriese kameel 'n bonkiger en 'n meer geharde dier, wat in staat is om van die skroeiende hitte van Noord-Iran tot die vriesende winters van T... |
So teen die 14de kilometer begin die bene knorrig te raak. Duidelik nie gewoond aan so ver draf nie en boonop eerder lus om die eerste draai huis toe te vat. Gedagtes van spyt oor die keuse om wel die half-maraton te hardloop in plaas van die 8 kilometer onderdeel begin my te treiter. |
Wel, ek het dit te sê, die 16-50 is 'n duidelike keuse. Ek het net een bestel, en ek kon nie minder omgee oor enige probleme met die motor ry, dit is wat die waarborg is vir. As ek vertrou op dit wat baie dat ek nie kon leef sonder dat dit vir 'n paar weke, ek wil my net' n ander een koop. 2 Pentax 16-50's is amper di... |
uit en tuis by die huis. Lekker gatvol gery. Lekka dux. by Reinette Breedt 3 days ago |
Suid-Afrika se landbou is, in vergelyking met dié van verskeie ander lande, vinnig geliberaliseer. Die huidige prominensie wat landboutariewe ontvang, laat die opvatting ontstaan dat die Regering na 'n volgende fase van tariefliberalisering in dié bedryf wil beweeg. Dit laat noodgedwonge die vraag ontstaan waaraan eni... |
Mc is in die hospitaal met abses in sy mond wat baie gevaarlik was, en hul moes 3 tande trek en die abses drein,maar die HERE het vir ons die beste Indier dokter gegee om oor my kind te wees,Hy is geopereer en dit gaan goed,hy kom more huistoe,Dankie HERE U het my kind deur gedra en hy lyk en voel goed.Lof aan HOM wat... |
Engel, dit ontbyttafel vanoggend was so leeg sonder jou. Ma, Rachelle, Megan, Rohann, Darryn, Danélle en Zoé het saam met my gelag oor al die "onthous" - van die vakansies in George....jou speed bump trippie, die lewensredders wat my uit die see moes red, die bakke "triffle" wat ons altyd gemaak het vir die Kersetes..... |
Culture Galore word deur die Stadsraad gereel vir verskeie etniese groepe wat in Christchurch woonagtig is, en maak deel uit van die Summer Time. |
Die diplomatieke roete deur die Verenigde Nasies is ook problematies omdat Noord-Korea is reeds een van die mees geïsoleerde en beboet lande op die planeet. |
Jare gelede (2002) tydens die groot godsdiensdebat op LitNet het ek die storie gebruik om van Gerrit Brand te verskil. Hy (en vele ander Christene) glo nog vas in 'n letterlike maagdelike geboorte. Vele Ou-Testamentici het al uitgewys dat Matteus die Jesaja teks (Jes 7) wat die maagdelike geboorte sou ondersteun, verk... |
spring van die dak te dak op die wolkekrabbers van 'n groot stad. hoe langer jy hardloop, hoe vinniger jy gaan en hoe verder jy kan spring, totdat jy kan selfs spring oor geboue. net loop in die dinge vertraagt vir 'n kort tyd. om pret te hê! spring van die dak te dak op die wolkekrabbers van 'n groot stad... |
Wat seker is, is die feit dat vloeibare aardgas hoogs vlambaar kan wees. |
Toe kom internet en natuurlik was ek weereens voor in die koor en het 'n hele naweek deur gesukkel om my e-pos op Windows 3.1 in te stel. Kan iemand nog Windows 3.1 onthou? Dit was iewers vóór Windows 95 en ná DOS. Omdat Apple Suid-Afrika geboikot het, was die meeste Suid-Afrikaners toentertyd onbekend met vensters op... |
Die Amerikaners kan nie, maar ook granaat op dieselfde gebied as ons dit doen, of sien ek dit verkeerd? |
'n Mens dink elke keer jy het nou alles beleef, dan kom daar weer 'n dag soos gister by die biltongfees - en ons word ver bo ons verdienste geseën. by Ansie Fourie 3 days ago |
Slagoffer nommer drie verlede nag was die outjie wat in die voorlaaste nag van ons somerkuiertjie gebore is. Nog onvas op die bene en met sy/haar dun titteltjie van 'n naelstring wat nog onder hom/haar hang, is die skatlike langnek-kapokhaantjie deur hienas verskeur. |
Ons dink die week saam oor waardes en een van die kernwaardes, eintlik 'n waarde wat onderliggend is aan al die ander waardes is morele moed. Die moed om te leef volgens jou waardes vorm die grondslag vir al die ander waardes. CS Lewis het gesê Courage is not simply one of the virtues, but [...] |
Die formulasie van Temik bevat ook Bitrex. Bitrex het 'n uiterse bitter smaak wat verhoed dat mense die produk onwetend per mond kan inneem. Bitrex is juis deur die vervaardiger bygevoeg om die menslike inname waar moord en selfmoorde gepleeg word, hok te slaan. Onlangse statistieke toon dat sterftes onder mense as gev... |
Tot waar die nuwe pad ophou, het ek heelwat minder as twee uur gery. Dis kwart voor agt. 120 kilometer oor: die pad is baie stadiger van hier af, maar ek behoort darem so net ná nege daar te wees. Die GPS praat saam: bereken die aankomstyd nog meer optimisties, maar wat sou die Afrikaanse tannie nou van Poolse paaie w... |
sien ek dalk 'n toekomstige beroemde skrywer hier sit en swot? |
ben 10 ruimte oorlog Kies om te speel met Ben 10 of Gwen. Die Aliens het gevang die oupa van Ben, Max Tennyson, en jy het om hom te red. Vlieg deur die ruimte op jou aarde bal en skiet op al die vyand vuurpyle. |
Waarskynlik een van die beste WoW bots op die mark op die oomblik nie. Hy kan quests, maal, voltooi plase, slagvelde, net 'n alles-in-een-bot |
Kameraad Blade se nuutgevonde entoesiasme vir inheemse tale behoort uiteraard ook na die universiteite uitgebrei te word. Basta met imperialistiese, koloniale Engelse universiteite! Daar behoort minstens 3 Afrikaanse universiteite, 3 Zoeloe-universiteite asook 'n paar Sotho- en Tswana-universiteite te wees, waar alle o... |
Soos wat die hofverhoor teen Geert Wilders in Amsterdam voortsleep oor sy vermeende radikale, kwetsende uitsprake, vind 'n mens hier 'n aantal gelykenisse met wat vorige eeu gebeur het. |
Hi, Ek het al 'n paar dae verf te kry op' n groot belangstelling in Wahmmer, ek is altyd op die uitkyk vir nuwe inligting, maar natuurlik nie na te veel, want ek was by die vrylating en wat jy wil hê te ontdek, is veronderstel om te wees avontuur NEN Wel, ek het nou die opgevryf keer gekoop tydskrif, en in 'n paar ... |
Die wisseling in klimaatstoestande, maar veral die begin van ryp jaarliks, is die belangrikste enkele faktor wat bepaal of die afwyking in 'n bepaalde jaar sal voorkom of nie, sê Steenkamp. Hoë lugtemperature in Februarie, Maart en April sal lootgroei ná oes stimuleer, veral as dit ook met genoeg water gepaardgaan. |
Dit is die de Haviland Comet. Herontwerp na die oorspronklike vierkantige vensters ineenstortings veroorsaak van stres frakture by die venster hoeke. de Havilland Comet - Wikipedia, die vrye ensiklopedie. |
Mike Myers in Schrek se Skotse aksent is vir my oor oortuigend, maar my Skotse vriend is nie oortuig nie (to put it mildly) en Angelina Jolie se aksent in Beowolf (en jammer, daar's nie 'n ander woord om dit te beskryf nie) is weird. Miskien was dit die hele idee… Robin Hood se Engelse aksent was ook maar swak. |
Hoekom moet hy so die heel tyd vloek? |
Dankie Sus dis regtig n mooi stuk. en ons was almal regtig lief vir haar. |
Mnr. Human se ooie werk hard om die vereiste produksievlakke te handhaaf. Jong ooitjies moet vroeg al hul kant bring en word op gemiddeld 12 maande gepaar. Sowat 65 % van hulle raak beset. Die bevrugting by ouer ooie is aansienlik hoër, wat die gemiddeld van die kudde op 74 % te staan bring. |
As die grootste krediet borrel in die geskiedenis gaan voort om te krimp, verbruikers pryse gebly het plat oor die afgelope paar maande, wat beteken daar is geen teken van inflasie te kom, ten spyte van groeiende verpligtinge van die VSA. regering. |
'n Ma dink dag en nag aan haar kinders, al is hulle nie by haar nie. 'n Ma is lief vir haar kinders op 'n manier wat hulle nooit sal verstaan nie. SY sal hulle bystaan wanneer niemand anders wil nie. 'n Ma sal vir 'n koëel kans sien en voor 'n trein gaan staan en God vra om haar te vat eerder as haar kind. As jy 'n ki... |
1 OK-7 stoomturbine 43 000 pk (32mw) 2 OK-2 Turbogenerators maak ook 2 000 kW 1 sewe-lem-skroef 2 intrekbare elektriese aandrywers vir beheer teen lae snelheid, tot 3 knope (6 km/h) |
Kouebestand. Plant in die volle son of gedeeltelike skadu. |
Indien Suid-Afrikaanse graanboere 'nbykomende 500 000 ha sonneblomsaad kan plant en nuwe en beter maniere gevind kan word om die proteïen en vesel in die oliekoek te gebruik, kan nog 260 miljoen liter biodiesel per jaar bykomend vervaardig word, wat die totale volume tot 500 miljoen liter (7,7 % van die verbruik) sal o... |
Vorige boodskap: Lae vet dieet Fiche - Voedsel wat jy moet eet |
Die HERE is my rots,my skuilplek en my redder,my GOD,my rots by wie ek skuil,my skild en sterk verlosser,my veilige vesting. by Conraad Vermaak 1 week ago |
Windpomp sjerrie vir my asb? Dit is ten minste suiwer LEKKER. |
Dit is in die binnekamers van hierdie geldmag-verteenwoordigers waar die planne gesmee is om die ekonomiese magte aan te wend om die binnelandse politiek in bepaalde rigtings te stuur. Dit is in daardie binnekamers dat die uitwaartse beleid, détente, dialoog, wegbeweeg van diskriminasie en radikale konstitusionele her... |
Sommige mense in klein kerke wil graag groter groei. Party groot kerke se leiers hunker weer terug na die goeie ou dae toe hulle nog kleiner was en dinge veel eenvoudiger was. Wel, is dit nou groot of klein? Nou ja, party klein kerke vertel jou graag dat verhoudings veel beter by hulle werk. Groot kerke vertel jou s... |
Mark Webber, sê hy het die lug met Red Bull skoongemaak nadat die span is daarvan beskuldig van bevoordeling Sebastian Vettel by die Britse Grand Prix . |
Dokters reguleren by myelodysplastische syndromen verdeel in twee kategorieë op grond van hul saak: |
Want vir my, die individuele spel of macro's aan hierdie knoppies. Ek speel nie met die StandardUi van Blizz. Dit sou dus baie goed weet hoe om die AltGr sleutel tot beheer. |
Alhoewel daar gereeld net pure luiheid as oorsaak bestempel kan word, is die realiteit ook dat die lewe verrassings inhou en dinge nie altyd werk soos jy beplan of daar dinge gebeur wat jy glad nie beplan het nie. En ek besef - ek het baie dinge gedoen en bemeester wat nie op my lys was nie. |
Ek het sopas my tweede semester rooster opgestel!! Ek sien eintlik uit daarna om terug te gaan kampus toe! by Anel van Loggerenberg 1 day ago |
Ingestuur deur Danie C op 10 Augustus, 2007 - 00:00 |
Alle gelowe het die oppergesag van die Pous aanvaar en dit sluit in Islam en Boedisme in . |
'n Besproeiingsboerdery by Lutzville wat die afgelope somer die droogte met boorgatwater en 'n ontsoutingsaanleg getroef het, vertel hier hoe ontsoute brakwater 'n uitkoms gebied het. Op die Lutouw- landgoed, 'n bemagtigingsprojek tussen Lutzville en die Weskus, word hoofsaaklik wyndruiwe verbou, terwyl groente help o... |
Julle sal ook opmerk dat die Wa se Jockey wiel, assie dikte, voor die Jockey Carrier se wiele is. Twee redes: Sodat die wiele so na as moontlik aan mekaar is. En om te verseker die "Checkerstrollie wielletjie effek" bly behoue. |
13. Wille Kjind Q | Augustus 31, 2009 at 8 : 24 |
'n Baie spesiale kuiergas Net dalk kry die kuiergas vat aan jou mooiste Kaap… My oe is vasgenael … watching this space |
"Ons standpunt is dat ons huidige vuurwapenlisensies wettig bly totdat die nuwe wet in Junie 2009 in werking tree. Daar is nie 'n manier waarop daar 'n hofbeslissing sal kom teen 'n persoon wat laat hernu het nie," sê mnr. Gideon Meiring, die organisasie se voorsitter vir veiligheid en sekuriteit. Me. Marisa Naudé, 'n ... |
Marinna het haar emosies wel mooi onder beheer, maar kyk bietjie na daardie glimlag teen die einde! Ek is oortuig sy het baie pret daarmee om met haar vingers so aan die are van passie te streel. Right Round Rondo deur Flo Rida en gespeel deur Marrina. Speel dit hard! (jy sal dit in elk geval nooit weer uit j... |
4)Ons gebruik daardie kassie vir al ons games ens,ons medisyne bere ons in die groot kas lanks die yskas. |
Sekere rolle is gevind wat minder as 150 velletjies papier het en daarom word daar gevra dat een toiletrol uit elke pak afgerol moet word om te tel hoeveel velletjies daar is. Rolle met minder as 150 velletjies moet teruggestuur word na die Aankope-afdeling toe. Toiletrolle wat wel die regte aantal velletjies het, moet... |
Die storie begin waar 'n negatiewe, oproerige, met niks tevrede groepie mense besluit het om na die Kaap van Goeie Hoop te vaar. |
'n Omnivoor (vanaf die Latyn: omne wat die hele ding of alles -- in die meervoudsvorm -- beteken; en vorare wat om te sluk, of om op te vreet beteken) of alleseter is 'n dier wat beide plantmateriaal en vleis eet. Omnivore vertoon nie die gespesialiseerde gedrag van die karnivore of die herbivore nie; hulle soek wyd en... |
Alle godsdiens is liefde, en die meeste liefde is afgodsdiens. |
Onder "Context" word inligting breedvoeriger aan die leser aangebied - aspekte soos wie die skrywer was, die rol wat diere in verhale en mites speel, en hoe Middeleeuse hofsake gewerk en verloop het, geniet aandag. Dié inligting is algemener en nie beperk tot 'n spesifieke passasie in die teks nie. Die gids sluit opdr... |
Dan gryp ek Jou arm styf vas want |
Gee om vir diegene wat dit nodig het wanneer hulle dit nodig het:mense naby en ver, bekendes en vreemdelinge,gawe mense en mense wat soos 'n doring in die vlees is.Eer jou Vader in die hemel deur nie eers te vra of hulle dit verdien nie: Hy vra immers nie of jy sy genade verdien nie.Sit jou arms vreesloos om jou behoe... |
Anna, nee wat, jy is nie uitgetrap nie. Onkunde is 'n bliksem, en slegs die wat vra en wil weet, sal kan leer en besluit! En jy was nie skaam om te vra nie. |
Wanneer Henk in Amsterdam arriveer, ondek hy dat sy tante op haar dag een van die grootste divas van die Hollandse teater was en 'n weelderige huis in Amsterdam besit het. Haar advokaat, ene Grotius, lig Henk in dat sy tante se wens was dat hy sy lewe op Somerset-Oos moet opgee en in Amsterdam moet gaan woon. Anders s... |
Anna Sons [Parents] was born on 26 Dec 1910 in Den Haag. She died on 10 Sep 1997 in Groningen. She married Meijer van der Hal on 12 May 1941. |
ANTWOORD 'n paar vrae en kyk wat DOG Ons raai VIR JOU. |
Elzabe Zietsman en Blackie Swart was baie ongelukkig oor die hartjie en kussing gooiery op hul Facebook. Mense besef nie hul het 5000 vriende op hul profiel nie, as elkeen een hartjie stuur kan jy net dink deur hoeveel werk hulle moet gaan. |
In elk geval, elke naweek moes ons inpak om plaas toe te ry (die hoenders was teen die tyd al plaas toe). My ma se Bernina naaimasjien was altyd die belangrikste ding om in te pak (sy het omtrent al ons klere gemaak). Dan nog die kos, altyd goed wat op die plaas kort, en die kat*. Gryskat het glad nie omgegee om kar t... |
Sjoe, dis seker moer-oud?! Dit klink so lekker, laat my verlang na Ermelo se koue wintersaande voor my pa se koolstofie…. |
DIE ONBYBELSE MULTI-RELIGIEUSE BENADERING IN DIE HUIDIGE ONDERWYSBEDELING |
Vanaand het ons weer gehoor wat ek elke dag probeer saai in ons lewens en dit is liefde. Johannes 15:1-17 Geliefdes dis n moet lees is u bereid om soos Jesus was, gereed om sy eie lewe vir u en my te gee aan n houtkruis op Golgota sodat ons vry kan wees van sonde. Is ons gereed om vir mekaar te sterwe kom ons wees vir ... |
Soos met alle filtrasieprosesse, kan onsuiwerhede en vaste stowwe - hoe klein ook al - die membraan verstop. By die membrane in ontsoutingsaanlegte word dit oorkom deur kruisfiltrasie, 'n proses waardeur die oppervlak van die membraan gedurig "gevee" word om die opbou van ondeurlaatbare onsuiwerhede te verhoed. |
Baie mense worstel met die vraag of hulle siekte 'n gevolg is van hulle sonde. Baie mense sal dan tekste uit die Ou Testament haal waar dit wil voorkom of siekte die een of ander straf is op sonde wat mens gepleeg het. |
Die beleid staan later bekend as apartheid. Die gevolglike geskiedenis is goed bekend, en duur tot ongeveer 1990, toe die Nasionale Party erken dat dit onuitvoerbaar is, en dat 'n nuwe weg gebaan moet word om Suid Afrika konstitusioneel te orden. Gedurende die periode groei die ANC tot 'n sterk swart nasionalistiese o... |
Darwin is in een van die gebiede wat die meeste weerlig ter wêreld kry. In 2002 het 'n enkele donderstorm 1 634 weerligstrale in Darwin in die bestek van 'n paar uur opgelewer, wat ooreenstem met die totale weerlig wat Perth in 'n jaar ontvang.[1] |
Ons vertrek eers na 5 die middag by Vioolsdrif. By Vanrhynsdorp neem ons afskeid van Frikkie en sy gesin. My vrou reël 'n bottel koffie by die restaurant om ons wakker te hou. By Olifantsdam hou ons stil, drink koffie en hardloop 'n paar keer om die kar om wakker te word. By Citrusdal hou ons stil, drink koffie en hard... |
Rosa - Ai, jy en my stert darem, die ding is al net geraamte soos jy aangaan!!!!! Maar dit voel of hier kiljoene mense bly, net waar jy kyk en loop en sit is mense… Come to think of it, ek dink 'n 100 mense sal nog steeds te veel wees vir my…. |
In 1634 het hy met Hendrick se niggie, Saskia van Uylenburgh, getrou. Saskia het uit 'n goeie familie gekom: haar pa, Rombertus van Uylenburgh, was vroeër die burgemeester van die stad Leeuwarden in Friesland; haar swaer was die Poolse teoloog Johannes Maccovious; haar niggie, Hendrickje, was getroud met die Friese sk... |
Ek wil sê, 50 totdat jy nie kan byhou met die fokus nie meer nie, dan waarskynlik DA30 of DA (L) 35 |
Ek is grootgemaak om te se Asseblief en Dankie, om respek te toon vir my medemens, te help waar ek kan en waar daar nood is; om die deur te hou vir iemand; om Ekskuus te se waar nodig; Om my medemens lief te he vir wie hulle is, en nie vir wat ek van hulle af kan kry nie. Ek is geleer om mense te behandel soos ek beha... |
Die derde pro van vloeibare vitamiene is dat hulle net moet geneem word een maal per dag in plaas van drie keer per dag, soos sommige pil vitamiene nodig het. Minder dosisse per dag is goedkoper, omdat dit vra? Om 'n? Persoon minder van die vloeibare vitamiene as' n aankoop moet koop met pil vitamiene. Minder dosisse p... |
Ek is op soek na twee Afrikaanse gedigte wat ek op laerskool ( 45 jaar gelede) moes opse en wat 'n blywende indruk op my gemaak het.Ek ken die titels,maar het die res van die gedigte vergeet.Ek onthou ook nie die digters nie. Ek sal bly wees as iemand kan help om die digbundel te kry waarin dit versyn. Sal dit nog een... |
Vlug van die albatros het nie so spontaan ontstaan soos die vorige twee nie. My eilandvoorraad van die aardbol het begin opraak. Dit was my gewoonte om, wanneer ek 'n eiland as agtergrond gebruik, ook reisbrosjures daaroor aan te vra. Ek doen toe navraag om te hoor of daar nie êrens op die aardbol 'n eiland is wat nie ... |
My doel is egter nie om die psige van die opponerende kampe in ANC te bestudeer en 'n ontleding van die eienskappe wat elkeen se gedrag bepaal om die rede(s) vir hulle ontevredenheid of verskille (geskille) met mekaar te doen nie. Die lees van die artikel in die Mail & Gardian aanlyn was bloot die stimulus wat my aan ... |
Ons moet ons lewe en liggaam rein, skoon en heilg aan die Here hou. Ons behoort nie aan onsself nie maar aan die Here wat ons lief het. by Nuwe Lewe Bedieninge Internasionaal Goodwood 1 week ago |
Nadat ek my volle kursus destyds, meer as 3 jaar gelede, gedoen het (Teorie en Praktiese skiet) geslaag het en sertifikate ontvang het, keur hulle nou my bevoegdheidsaansoek af! My twee vuurwapenlisensie aansoeke word dus ook afgekeur. Wat moet ek dan nog doen om bevoegd te wees? Ek is ñ fikse 41 jarige boer met gesin... |
Ek het in 1996 'n nuwe vervaardigings besigheid begin. Jare later teken ek 'n kontrak met 'n verkeerde klomp. Groot fout! Toe ek my kry toe sit ek op my gat met niks. Ek het my infra-struktuur verloor, al my geld en wat nog. |
Die boer en sy vrou se lewe was nooit weer dieselfde nie. Soggens is hulle gewek deur die kraai van die haan, hulle het elke dag heerlike, romerige melk op die ontbyttafel gehad en kon spog met die mees vooruitstrewende varkboerdery in die distrik. Sondae het hulle ewe spoggerig in die dorp aangekom met die donkiekarr... |
368 V x. Petronella ERASMUS is gebore vóór 1888.86 |
Jy het my nou 'n hele paar jaar teruggeneem. Dis soos gister wat ek ook so gevoel het. Voor jy weet is dit ook vir altyd verby. Al wat jy nou kan doen is om elke oomblik te geniet! |
Die Bulle se skrumskakel, Fourie du Preez, het Woensdag 'n kontrak met sy span tot 2011 gesluit, waarna hy klubrugby in Japan gaan speel. |
Ek het net soos jy gereageer Delsch - flat spin en al |
Die Amerikaners eet mos grits wat soos mieliepap lyk, maar eintlik nie baie lekker is nie. Miskien was die grits wat ek geproe het net nie lekker voorberei nie, maar ek het nog nooit regtig gekwyl vir 'n tweede porsie nie. Die Amerikaners is in elk geval beter pampoentert baksters as papmakers. Hulle weet nie wat hulle... |
Dankie Maeree, ek hoop goeie dinge wag vir jou in 2007… |
Filme für die ganze Familie: Eine Liste mit 20 Artikeln von Julian Alles was Mann haben sollte!: Eine Liste mit 24 Artikeln von Smartphones: Eine Liste mit 13 Artikeln von A. Verkaufsschlager bei Amazon!: Eine Liste mit 25 Artikeln von Arndt |
I think that is the best thing I have ever seen that even an animal can look after another baby even if it is not her own |
Lede van plaaslike gildes en ridderskappe het oor eeue heen skenkings uit hul bestorwe boedel en ander donasies aan die Dominikaanse klooster en sy skool gemaak. Die Groot Gilde en die Gilde van Swartkoppe ('n vereniging van ongetroude Duitse koopmans) het net soos ander plaaslike verenigings oor hul eie altare in die ... |
Maar is dit regtig 'n taak wat ons moet gee aan ons verkose verteenwoordigers? Is hulle vir die taak? En hoeveel van die krag van hierdie uitwisseling van die televising van verhore kom? |
Die oënskynlik hopelose wantoestande waarin die wêreld verkeer, kan veroorsaak dat baie mense dikwels neerslagtig en negatief word. Moet hulle daarop reageer deur die wêreld en hul uiterlike omstandighede te probeer verander, of moet hulle éérste prioriteit wees om hulself te probeer verander? Dit is inderdaad moontlik... |
End of preview. Expand in Data Studio
Dataset origin: https://lindat.mff.cuni.cz/repository/xmlui/handle/11858/00-097C-0000-0022-6133-9#
Description
A set of corpora for 120 languages automatically collected from wikipedia and the web.
Collected using the W2C toolset: http://hdl.handle.net/11858/00-097C-0000-0022-60D6-1
Citation
@misc{11858/00-097C-0000-0022-6133-9,
title = {{W2C} – Web to Corpus – Corpora},
author = {Majli{\v s}, Martin},
url = {http://hdl.handle.net/11858/00-097C-0000-0022-6133-9},
note = {{LINDAT}/{CLARIAH}-{CZ} digital library at the Institute of Formal and Applied Linguistics ({{\'U}FAL}), Faculty of Mathematics and Physics, Charles University},
copyright = {Attribution-{ShareAlike} 3.0 Unported ({CC} {BY}-{SA} 3.0)},
year = {2011} }
- Downloads last month
- 108