text
stringlengths
15
242k
Hans Matthysen said this on Mei 24, 2010 at 10:14 nm | Reply
Potgieter het verdagtes gesien Khumalo het ook getuig dat Potgieter hom op 1 Desember gebel het ná hy Khumalo se swaer, ook 'n verdagtes, en twee ander mans in die omgewing gesien het. Hy het glo vir Khumalo gevra om uit te vind wat die mans in die omgewing soek.
Thanx, ek weet nie hoe ek by jou blog uitgekom het nie, maar ek gaan hom safe by my favourites! dit was nou inspirerend, net wat ek nodig gehad het. Eks nou besig met rekord eksamen, en al redelik dik vir leer, hierdie is my rowwe week, ekt inspirerende goed op die net gesoek en toe hier beland en toe ek perongeluk op...
Dietwee het vroe&eumlr vanjaar 'n groep verteenwoordigers van landbou-ondernemings as gaste na Kuhn Metasa in Brasili&euml geneem om nader kennis te maak met die stelsel asook die werktuie wat daar vervaardig en na Suid-Afrika ingevoer word.
Pikkie en Von is julle van dieselfde bloed? Von bel dadelik vir Pikkie ek hou van foto's…..
Die geskarrel na oorlewing is vir eers onbelangrik terwyl alle wesens stil raak en dankbaarheid betoon vir die geskenk van hul moeder.
In sommige streke van Pole soos Silesië word die plaaslike dialekte nogtans as draers van kulturele identiteit beskou en bewaar. Die hoofsaaklike verskille tussen Standaardpools en streeksdialekte raak die uitspraak van stemhebbende en stemlose medeklinkers, nasale en vokale. Die Góral-dialek van die suidelike hoë ber...
Die enigste dat 'n mens geweet het dat die skoolsuster wel 'n vrou is, sonder om haar rok op te tel, is dat haar borste styf gepunt, vooruit gestaan het in 'n borstrok of knellende bra. Hulle almal het dieselfde gelyk - soos Turkse aartappelplanters of Russiese gewigoptellers. Totaal a-seksueel
Die oorhoofse gedagte is skynbaar dat beginselverskille nou eers daargelaat moet word in 'n poging om deur realpolitiek die land sou gou as moontlik van die ANC-nagmerrie te verlos. Dan eers sal dara ruimte vir normale politiek wees. Of dit werklik die bedoeling, uitgesproke of geïmpliseer is, is die realiteit dat dit ...
Alhoewel ek vir 'n lang tyd in my lewe heeltemal apart van godsdiens en alles wat daarmee gepaard gegaan het, geleef het, het ek altyd vir my kinders die keuse gegee of hulle wil kerk toe gaan of nie. En hulle het gegaan. Hulle was gelukkig daar tot eendag wat iets gebeur het. En hierdie seunskind - wat nooit kon wag ...
Dit is wonderlik! Al vier van my kinders is lief vir hulle. Dankie vir die deel!
Iemand het vir ons foto's ingestuur ("check die zef kar" of iets dergeliks in die subject line soos gewoonlik) van 'n XR-8 wat sy tjommie iewers gespot het in Snortoria. Die kar is blykbaar te koop. As die outjie wel een van daai ge-homolgated goeters is, moes die blaar miskien op die dotted line geteken het, want hier...
griffin: Hyperpothetically, as ek 'n zef Watkykjy stage by Oppikoppi bou met sandsakke en speakers en pale en 'n tent en kar spare parts, sal julle vir ons kom MC en saam met ons Turbo Floats drink? Turbo floats is brannas en coke en roomys. Dis poeslekker en dit klap jou six love. ninja: Hoekit op, ek's fokken daa...
Hy gaan allen weg om hulle met rus te laat!
Wel, daar is talle wat reken rassisme is nie noodwendig onreg nie; so ook seksisme. Ek weet van talle argumente tydens die apartheidsjare waar rassisme glad nie as onreg beskou is nie. Trouens, ons weet nou al hoe rassisme Bybels regverdig is! Met die stelling sê ek dus dat ek onreg haat, maar ook rassisme en seksisme.
(4) op grond van sy opstanding uit die dood is Hy deur die Heilige Gees aangewys as die Seun van God wat met mag beklee is, Jesus Christus ons Here.
Posted in Rippel 90.5 Gallery | November 4th, 2008
"Sapekoe is uit die prentjie. Ons is regtig in die duister daaroor. Wat ons weet, lees ons in die koerante. Wat Sapekoe betref, het die teebedryf toegemaak. As iets konkreet op skrif gebeur, sal dit seker weldra bekend gemaak word," het 'n woordvoerder van die landgoed gesê.
Na verwagting kan Rusland se varkvleisinvoer met 21 % tot sowat 450 000 ton daal. Die probleem is dat Rusland sowat een derde van die internasionale handel in varkvleis verteenwoordig. Hierdie beperking kan veral die EU en Brasilië benadeel.
Die sluipende geaardheid van brandsiekte weens die aanvanklike onopsigtelike voorkoms daarvan in die vroeë stadium van besmetting maak dié siekte 'n groot gevaar. Hoewel dit veral vir wolboere 'n gevaar inhou, kan skape van alle ouderdomme en rasse met dié siekte besmet word.
PentaxForums.com Marketplace Listing Item te koop Vivitar 28mm 1:2.8 wye hoek lens. Vraagprijs $ 25 Beskrywing item Ek is verkoop 'n Handleiding Focus Vivitar 28mm 1:2.8 Wide Angle. Die lens is in 'n ordentlike vorm en die glas is vry van die swam en die lemme is pittig en vry is van die olie. Die lens h...
Rondom die tyd toe Alexander deur Jerusalem gereis het voor hy die Perse gaan konfronteer het in `n beslissende veldslag, dokumenteer Josephus, "…en toe hy [Alexander] opgegaan het na die temple, het hy `n offerande aan God geoffer, volgens die hoëpriester se aanwysings, en het hy die hoëpriester sowel as die ander pri...
kyk daar is min goed so lekker as mosterd saam met vleis , veral as dit vark en skaapvleis is.
Hubble is die enigste teleskoop wat ontwerp is om in die ruimte deur ruimtereisigers onderhou te word. Tussen 1993 en 2002 is vier onderhoudsbeurte uitgevoer, alhoewel die vyfde op grond van veiligheidsredes gekanselleer is ná die Columbia-ramp in 2003. Uiteindelik is op 'n laaste onderhoudsbeurt besluit wat in 2009 v...
38. Wat beskou jy as die basis vir 'n suksesvolle huwelik?
Vroeër in sy werk lê Marwick (2001:12) klem op die wyse waarop romanskrywers, digters en dramaturge taal op 'n ander manier as historici gebruik. Van skeppende skrywers word verwag om die dubbelsinnighede en resonansies van taal te ontgin en om selfs die ingewings van die onbewuste, wat nie altyd logies in woorde uitge...
Her husband drives her to the airport and wishes her to have a good trip. The wife answers : "Thank you honey, what would you like me to bring for you?" The husband laughs and says: "An Italian girl !!!" The woman kept quiet and left. Two weeks later he picks her up in the airport and asks: "So, honey, how was the ...
Die evolusieteorie soos Darwin dit bedink en in sy boeke The Origin of Species by Means of Natural Selection (1859) en The Descent of Man (1871) beskryf het, het hom oor die afgelope honderd en vyftig jaar as betroubaar bewys. Baie Christene sukkel steeds om daarmee vrede te maak. Hulle sal soms 'n hoër ouderdom vir di...
PowerSat is een so 'n maatskappy wat besig is om koste te bespaar vir sonpanele in' n baan. Baie van hulle werk nie vereis dat enige nuwe tegnologie, net die sny af van die gewig en kompleksiteit van wat in die ruimte kry gestuur en die bestuur van die gebiede van die implementering.
Ondersteuners mag ook nie in hierdie plekke hulle eie drank of koeldrank inneem nie.
Gister, laatmiddag gaan koop ek vrugte by die vrugtemark en daar sit Mnr TV langbeen op die Ploce Cafe/Bar se stoep. Ek gooi hande in die lug ( mooi geleer om net so dramaties soos hy te wees ). "Where were you Niksa, I waited all day!"
Ek het die geleentheid om óf skaap óf kalwers af te rond. Watter een is meer ekonomies? Skaap kan ek nou aankoop en op mieliereste laat wei en 15kg optel en verkoop.
Bome speel ook 'n baie groot rol by die bewaring van grond, omdat dit gronderosie help voorkom. Boere wat met vrugte 'n inkomste maak ken die belangrikheid van vrugtebome. Ons voedelselbronne word baie aangevul met boomvrugte soos appels, kersies, lemoene en ander sitrusvrugte, pere, appelkose, perskes, amandels en nog...
Dit spyt my dat jy nie sy heel beste fliek, The Ninth Gate, noem nie. Dis ook een van die regisseur Roman Polanski se beste flieks. Ek het dit omtrent vyf keer op die grootskerm gekyk, en besit ook die DVD.
Koud koud koud!!! Lekker in die warm bed nog. Niks wat my jaag vandag nie. Ek en Monique gaan net chill, en koffie drink en broei. Kopseer vaoggend van al die lag vir Monique gisteraand.... Sy't wragtag Petoors-humorsin geeerf. by Madelein Pretorius 5 days ago
Argitektuur verklap baie van ʼn samelewing se geskiedenis. Benewens kerkgeboue, kan die geboue wat deur banke in dorpe opgerig is werklik insiggewend wees. As ek deur landelike Suid-Afrika ry, stop ek gewoonlik by die kerk, maar ry ook in die hoofstraat af om te sien hoe die banke lyk. ʼn Onlangse verslag oor die verval...
Die druiwe se gehalte is beter, wat hoër pryse en makliker marktoegang kan beteken. Mnr. Jacobs sê sommige Europese invoerders dring reeds op die gebruik van hierdie sakkies aan.
Ingesluit is 'n Sony 18-55, 'n Sigma 28-200, 'n Sandisk Ultra SDHC 4GB-kaart en 'n kamerasak. Nou R4 999.
every person is always on a journey. physical journeys (going places, doing stuff), emotional journeys, spiritual journeys, individual journey's, 'couple' journeys, family journeys, professional journeys. i am glad to say that My Love and I enjoy the journeys we embark … Continue reading →
A clear propagandist attempt through different media is perpetuated by government not only to abolish the Afrikaners political agenda of the past and the future but also to diminish its cultural identity and impetus. To achieve such ends they attempt to indoctrinate and influence our youth that is impressionable to ma...
Daarom is daar min sosiale afstand tussen die elite en die gewone burgery. In sy mees ekstreme vorm het 'n mens tot onlangs gevind dat Nederlandse politici en selfs staatshoofde byvoorbeeld sonder lyfwagte op straat stap of per fiets van een afspraak na 'n ander pendel. Waar lede van Westerse elites hulself wel aan sno...
Ram 53 het die hoogste relatiewe ekonomiese waarde omdat sy "verhouding" ten opsigte van grootte en fynheid die beste is. Sy verwagte teelwaardes vir veseldikte is die minste en vir liggaamsgewig die naashoogste. Die relatiewe ekonomiese waarde is só saamgestel dat dit groot ramme met 'n gemiddelde hoeveelheid fyner w...
Lapā jau: 861 dienu Manīts pirms: 4 mēnešiem Mājaslapa: Karma: 10 Komentēja 4 reizes (vidēji 0 dienā) Izveidotās tēmas: Ieraksti miniblogos: 0 Vērtējis citu komentārus: 0x (0)
In die tempel herinner die Apostel ons daaraan dat ons Here Jesus sy lewe as 'n offergawe gegee het. Sonde is aaklig en walglik in God se oë. (Jes. 3: 24).
Vir basiese botterversiersel: Verroom botter of margarien en versiersuiker saam. Klits vanieljegeursel en kookwater of melk by om smeerbare versiersel te kry. Hou aan klits tot lig en romerig. Voeg kleursel by, soos verkies. Lewer 500 ml botterversiersel.
Hi Herman Ek stel regtig baie belang om in Mosambiek te gaan boer. Ek het met mnr. J. Roux van Agri Mosambiek gepraat en hy het my meegedeel dat hulle grond beskikbaar het van R50 000 tot R100 000 vir 3000 ha.Ek sal binne 3 maande kan begin boer as ek deur hulle werk. Kan jy my dalk laat weet of ek op die regte pad i...
Turksvye kan dus van groot waarde wees in beide onderontwikkelde en ontwikkelende lande vanweë die vermoë om droë gebiede tot hulle volle potensiaal te benut. Die turksvyplant se waarde moet beslis nie onderskat word nie en dus nie as 'n tipiese "turksvy" gesien word nie.
Die pogings deur die bestuur van die fabriek om kostes te verminder het die fabriek se personeel en werksomstandighede beïnvloed. Kurzman beweer dat die kostebesparings gelei het tot swakker kwaliteitsbeheer en daarom ook minder streng veiligheidsreëls. As 'n pyp gelek het, is werknemers aangesê om hul bes te probeer ...
Van alles is hierdie die belangrikste! Dit gaan nie oor die "vryheid van die volk" nie, dit gaan oor jou en my oorlewing, dit gaan oor ons kinders se toekoms. Sonder 'n vryheidstryd, sal daar nie vir hulle 'n toekoms wees nie... Die leiers is besig om namens my en jou te baklei sodat ons kan oorleef! Kom ons raak deel...
Op skool het ek sonder uitsondering smiddae my stowwerige Toughees uitgeskop en myself met 'n bak roomys voor die TV gedrapeer. Dan opgekrul op ons middelklas-room kunsleerbanke, het ek my jonger boetie stil gemaak en gehuil terwyl Oprah haar arms bemoedigend om nóg 'n slagoffer sit, skryf Jana van der Merwe.
Om by die begin te begin: Vandat ek siek geword het, het ek al tientalle aanmerkings soos die volgende gehoor:
Volkskool het Dinsdag, 17 Mei teen Middelburg gespeel. 'n Wedstryd waar Volkskool die meeste besit gehad het. Volkskool se voorspelers het met goeie druk voorlangs die wedstryd beheer. Drieë is deur die volgende drie voorspelers gedruk, naamlik Abre Niemand, Johan de Klerk en Danie van der Merwe. Volkskool wen die wed...
Ruim twee-derdes van die aandeelhouers was Afrikaans, maar vandat die kollege op 1 Oktober 1829 geopen is, was Engels die hooftaal. Vir taalonderrig sou twee tale gebruik word: Engels en Nederlands. Faure het Grieks en Latyn in Hollands gedoseer, maar vir die ander vakke was die doseertaal Engels. Teen 1840 was Engels ...
Gaan kyk gerus op Martie Preller, wat ook hier gesels, se webtuiste
`n Dringende noodsaaklikheid vir die ontwikkeling van die myne was `n vinniger en goedkoper vervoer tussen die Rand en die kushawens. Die spoorlyn het nie verder as Kimberley gegaan nie, aangesien daar teen daardie tyd geen aansporing vir die verlenging van die spoorlyn bestaan het nie. Daar was dus onmiddellik na die...
Dis net bietjie seer en hopelik sal ek oor twee weke weer my arm genoeg kan buig om my hare vas te maak, dis huidiglik my ma se werk
Mnr Ryan het gesê: "Die Sunday Sport en 'n gelukbringer ontwerp vir kinders nie is' n ideale mix.
My vrind, jy maak nul sin. Jou eerste sin bevat 'n oortollige uitspraak en 'n baie vae stelling.
'N Woordvoerder vir die Berkshire Brand en Reddingsdienste het gesê dit is' n lugfoto redding leer te Lego gestuur het.
Dink as jy jou Bybel soos jou BlackBerry™ behandel het...Jy gebruik jou BlacBerry™ elke vyf minute net om te sien of daar nog 'n boodskap is... Jou BlackBerry is 24/7 by jou of in jou handsak/beursie/sak....Jy is opgewonde elke keer wat jy jou BBM boodskap oopmaak....Jy stuur boodskappe aan...Jy vertel mense meer waar...
Tog meen Van Rooyen die wynbedryf het sy onderste draaipunt bereik. Internasionale voorraad neem af en noudat die rand nie meer so sterk is nie, word groot uitvoerkontrakte gesluit. "Dis nou weer die moeite werd om uit te voer. Binnelands word ook 'n groter vraag na wyn verwag. Wyn is goed geposisioneer as 'n leefstyl...
Hoe gaan dit met die leesavontuur? Ek het darem intussen een van die boeke vir R10 tweedehands gekry en gelees, nou lees ek eers weer iets anders, en dan lê hier stapels digbundels wat wag om gelees te word. Ek sal een van die dae my lys byvoeg in die kantlyn van my blog.
'n Skraagdosis moet of 30 dae daarna of binne 'n jaar na die eerste inenting gegee word. Daarna word 'n skraagdosis elke 3 jaar benodig. Voorbeelde van entstowwe teen HD is: Nobivac Rabies (Reg No. G2207 Act 36/1947; N-SR0675) en Nobivac RL (Reg No. G2199 Act 36/1947; N-SR0680).
Erger jij je ook zo aan al die idioten in...
Die Oospoort is ook bekend as die Gouepoort. Dit is die poort waar deur Jesus gekom het op Palm Sondag. Die argeoloog Dr Jim Fleming is een van die mense wat die Herodiese stene onder die huidige Oospoort ontdek het. Dit beteken dat die huidige Oospoort en die poort waar deur Jesus gekom het op dieselfde plek is. Maar...
In die Wes-Kaap ly boere groot verliese weens probleemdiere wat vee jag en plase beskadig. Volgens die bogenoemde organisasies het dié stand van sake 'n uiters ongunstige uitwerking op boerderye se winsgewendheid en werkskepping. Die groep het vergader om wanindrukke en onduidelikhede oot die veranderinge in jagmetode...
Die 2 deelnemers wat voorloop sover is Leon En Stacey Peacock en Talita Cilliers !! Dit gaan naby wees ! Hulle alby loop nou voor met 22 likes! nog 2 weke oor!! enige iets is moontlik so as jy wil wen... weet jy wat om te doen! kry nog mense om jou foto te gaan like!!! by Lee's Photobooks 3 hours ago
Kaapstad is danksy sy natuurskoon en sy ligging aan die voet van die wêreldbekende Tafelberg vandag een van die mees gesogte internasionale toeristebestemmings en 'n gunstelingstad van die internasionale rolprent- en advertensiebedryf.[3]
Ons eie landbousektor het oor die afgelope 10 jaar met meer as die helfte gekrimp. Die boere wat sonder staatshulp bankrot gespeel het moes noodgedwonge vanaf hulle plase gee pad. Die wat dit nog kon maak is vermoor en hulle erfgename sien eenvoudig nie kans om voort te gaan met hierdie dobbelspel nie. Om met 'n miljo...
13 KG (1 120 woorde) - 06:58, 25 Junie 2011
Dit sal handig wees, en julle opmerkings meer gewig gee, as jule byvoeg hoe lank en hoe gelukkig* julle getroud is. Of is die enigste ervaring wat julle het van huwelike, wat julle in boeke lees?
EEEIIIIKKKKK!!!! Oulike mannetjie wat jy daar het Kaalvoeters!!! Het jy hom darem ietsie aangebied om te drink???? Jy het nie dalkies vir hom 'n bedjie in 'n skoenboks gemaak voordat hy dit geweier het nie??? Jy is downright weird!!! Ek dink jy moet by my kom kuier in die Kalahari… Ons het 'n skerpioenplaag wat sk...
Wat Pieter Boshoff aan betref dit is omtrent SAD! Ek het al gehoor die wat hom vroër geken het, het hom gesien as iemand wat baie opreg was in sy werk, maar wys net mens weet nooit wat in almal se lewens aangaan nie, soos nou die donkerkant van die man.
Registreer asb op ons webwerf as jy gereeld wil deelneem. Ek sien dit nie as my taak om gedurig anonieme bydraes te publiseer nie. Anonieme bydraes word eers na moderasie sigbaar. Lees asb. http://www.nuwe-hervorming.org.za/forum/hoe-word-bydraes-gebruikers-wat-nie-geregistreer-nie-hanteer.
Posted in Nuus / News | December 1st, 2009
Agt weke die ideaal Agt weke is die ideale ouderdom waarop 'n hondjie na sy nuwe eienaar behoort te gaan. Op ses weke is hondjies nog sterk plekgebonde en as hulle dan uit die nesgebied weggeneem word, ervaar hulle dit as traumaties.
Don Packett….jy het n shot @ mister souf afrika my bra
Conradie (1966a) se studie toon hoedat Louw in sy dramatisering van die geskiedkundige gebeurtenisse veral op die beskrywings in die werke van Tacitus en Suetonius steun. Louw het hom, soos ander skrywers van historiese dramas, egter nie verplig gevoel "om hom te hou aan die kleiner besonderhede wat die historici verme...
By die onlangse rugbytoets op Nuweland, het die Rendier 'n skokkende openbaring gehad. Soveel so, dat dit my genoeg rede gee om nie sommer weer 'n vriend te groet as ek hom gewaar by 'n wedstryd nie.
Droëbone se produksieskatting is opwaarts aangepas na 61 400 ton, wat 1,32% meer is as die 60 600 ton van die vorige skatting. Vir droëbone is die geskatte oppervlakte beplant 48 600 ha, wat 4,29% meer is as die 46 600 ha geplant vir die vorige skatting. Die verwagte opbrengs is 1,26 t/ha teenoor die 1,30 t/ha van die ...
Die Desembervakansie aan die einde van my st.1-jaar het ek met Christine deurgebring, 'n tweetalige woordeboek byderhand om die 597 bladsye Rooitaal te probeer tem. Tot vandag is die naam "Roland D. LeBay" en "'58 Plymouth Fury" in my kop vasgebrand. Daardie ­moorddadige spookkar het my slapelose nagte en nagmerries be...
Nie lank gelede nie, het die SAUK-TV op Sondae-aande 'n reeks propaganda-uitsendings gebeeldsend waarin die rol van Amerikaanse swartes in die destydse propagandaveldtog teen die sogenaamde "apartheidsbewind" opgehemel is. Die swart koukus van die Amerikaanse kongres het president Reagan 'n vernederende neerlaag toege...
In Joego-Slawië is die Partisane uiteindelik met sukses begroet. Op 16 Junie 1944 is die Verdrag van Vis deur die Partisane en die Koninklike Regering onderteken: hierdie verdrag het die Partisane as die leër van Joego-Slawië bevestig. Teen die einde van Augustus is Josep Tito aangestel as personeelshoof van die Tsjetn...
Solidariteit Tydskrif, Uitgawe 2 2011 Deur Dinah Theron Solidariteit Helpende Hand se Afrikaanse Beursinstituut het verlede jaar 'n rekordaantal beursaansoeke ontvang en met 'n indrukwekkende 62% gegroei.Vanjaar is R6 miljoen reeds aan voornemende studente uitbetaal en 33 onafhanklike beursfondse word deur die institu...
BBM/strong>, my geskiedenis gaan ook terug na destydse Pruise - hemels, kan ons verwant wees
Okey Dokey, oor hierdie onderwerp kan ek dae en weke en selfs maande lank skryf. Vandag gaan ek skryf oor die bome en plantasies in Amsterdam. Daar is egter so baie om te vertel en so baie om te sê dat ek julle gaan verveel, so ek gaan net so 'n vinnige oorsig skryf.
Hasie, hoekom is jou… horings so lank? Lily?
Julle weet natuurlik as mens eers 'n outjie oppie intwerwebz gooi dat hy vir ewig sal rond travel.
Hier wil ek dan van Vice tot 'n mate verskil, en by my titel aansluit. Ek dink ons moet by Vice gaan stilstaan. Volledig stilstaan, tot ons haar argument begryp, tot ons die emosies wat sy beskryf kan begryp, tot dit ons visie van wat gebeur het en wat besig is om te gebeur verander. Ek stem met haar saam dat ons nie ...
'n Ander gebruik is, Jisinbapgi, die brand van droe gras op die walle tussen rysvelde terwyl kinders met blikkies vol brandende kole in die lande rond hardloop. Hulle glo dat die rook die lande vrugbaar maak en dat dit wurms wat die volgende oes mag opvreet, vernietig. 'n Ander ritueel genoem daljiptae-wugi, is die bra...
Onvolwasse slakwurms veroorsaak skade deurdat hulle hul weg deur die lewerweefsel boor en selle gevolglik tot niet gaan. Bloeding vind plaas en witbloedselle is in groot hoeveelhede teenwoordig.
Musiek opvoedkundige hulpbronne vir skool kinders tussen die ouderdomme van 5 tot 7, van BBC Leer, hoofsaaklik vir gebruik in die skool, met geleenthede om liedjies te leer en voer hulle en onderneem 'n verskeidenheid van musikale ...
Die middelste strofe is steeds vir my nie bevredigend nie.
1. Xena Phoenix | Mei 31, 2011 at 10:00 vm
a rose by any other name… of, soos 'n goeie vriend van my eens op 'n tyd gesê het, 'n doos, is 'n doos, is 'n doos… wat 'n poniekoerant skryf maak hom 'n poniekoerant, nie net sy shape nie. maar dankie dat jy my hier op my verkeerde gebruik uitgewys het. ek bedoel dit eintlik as 'n byvoeglike naamwoord, eerder as die...
Die enigste probleem mag wees dat die Nederlanders sou vereis dat ons pro rata tot die koste van hul - of dan "ons" - koningshuis sal moet bydra. Hoogs bekommerd het Skoppensboer alles wat hy kon oor koningin Beatrix gaan oplees. Tot sy verligting het hy gekonstateer dat haar Calvinistiese hoogheid se jaarlikse uitgawe...
Ons Dink | We Think: Hoof en hard deur Gerrit Brand Heilige oomblikke van hoop deur Nico Koopman Hibriditeit bied 'n weg vorentoe deur Nico Koopman Insigte | Insights: Sermon on Psalm 46 deur Louis Jonker Towards a pedagogy of … Lees meer | Continue reading →
Elma, Dit is 'n puik program. Ek, my gesin en ons vriende geniet Boer soek 'n vrou en is vasgenael voor die tv maar, voel dieselfde oor die volgende: As 'n boer 'n keuse gemaak het van sy meisies, stel dit van die begin af duidelik dat as hy iemand anders buite die verkose groep ontmoet tydens die kompetisie dat hy g...
" Soek levlen | Glider stop na die stryd begin »
ekke dink hierdie "winter" joke raak nou afgesaag - waar betaal mens om bietjie somer weer te kry ? by Marius Barnard 2 days ago