text
stringlengths
15
242k
N.P. van Wyk Louw is ons grootste digter, maar was ook populêre filosoof, 'n ware philosophe in die Franse sin. Polities het hy homself as "liberale nasionalis" getipeer. Dog iewers in die vyftigerjare skryf hy: ""Die eise van 'vryheid', 'gelyke regte', en 'gelyke kanse' vir almal is, abstrak gestel, byna vanselfspreke...
Bygedra deur dik juk op Oktober 12, 2009
Hy sal die voornemende huurders nou met 'n "verblyde hart" uitskop, sê Donald.
Die perikoop vorm deel van ʼn groter skrifgedeelte, waar Paulus met die gemeente oor Christus se lewenstyl wil praat. Die voorafgaande gedeelte (1:27-30) praat Paulus oor ons lewenswyse wat in ooreenstemming met die evangelie moet wees. Die paragraaf daarna (2:5-11) handel weer oor die veelbesproke kenosisleer.- Christ...
5. Grondontledings: Hier vul die boer weereens die laboratoriumverslag se resultate in sodat hy/sy 'n duidelike ontleding van die grond kan kry. Die program gaan onmiddellik deur sy formules en gee vir die boer die volgende: a) Die hoeveelheid kalk wat benodig word per ha. b) Watter tipe kalk wat benodig word, hetsy...
70b.4.1.1 deel te wees van ekumeniese organisasies waar die Kerk met ander Gereformeerde Kerke kan saamwerk;
Die Switserse is bekend vir die akkuraatheid, maar selfs hulle kan nie die nasionale span uit te voer soos klok. Ondanks die feit dat landsman Sepp Blatter in beheer van Fifa, Switserland is nie 'n World Cup om te beplan hul tye aan te pas. Switserland se probleem is nie dat hulle sleg is nie, maar eerder dat hulle vo...
Jannie sukkel met wiskunde... juffrou hoor sy moet als met drank vergelyk... Juffrou vra hom toe: As ek 3 biere plus nog 3 biere het,hoeveel het ek dan?Hy antw :6 juffrou... Juff: Baie mooi,: en as ek 1 bier wegvat? Janie: dan moer ek jou... by Olivia Choems Diplock 1 day ago
Me. Phillips het getuig sy was "kwaad, hartseer en geskok".
Ek voel so dik soos 10.. En ek het nie regtig opgetel nie. Ek het 2 kg opgetel waarvan ek weer 1 verloor het, maar dit voel of ek wil ontplof. Ek sukkel erg met my dikderm so ek is geswel.. So van vandag af is ek weer op 'reg eet' want my liggaam hou duidelik nie van soveel kos verwerk soos ek die laaste tyd ingesit h...
Die besluite Die verklaring verwoord die organisasie se 2010-kongresbesluite en voorneme tot gehalte lewens- en werksomstandighede op plase binne die konteks van landelike ontwikkeling.
Hierna word dit haarkant na onder op 'n vloer oopgesprei. In die veld is dit natuurlik nie moontlik nie, maar by die plaashuis kan dit op 'n sementvloer oopgesprei word en gesout word. Die proses is uiters belangrik, want die sout trek vog uit die vel uit en verhoed dat die hare later uitval. Daarom is dit goed om na d...
Mooi man WP, julle is op die regte pad om Boland se plek in te neem.
Voordat jy besluit wat om te eet en drink, besluit eers saam met wie wil jy eet of drink. by Daleen Lindeque 2 hours ago
Die amptelike slaagsyfer vir 2010 se matrieks, ook van die verskillende provinsies, word later vandag bekend gemaak.
Pannevis wou graag die Bybel in Afrikaans vertaal, maar die algemene opvatting was dat die tyd nog nie ryp was vir so ʼn gewigtige stap nie. Die Afrikaners moes eers taalbewus en nasiebewus gemaak word. Dit was dan ook die ideaal van die stigters van die GRA wat op 14 Augustus in die huis van Mnr. Gideon Malherbe in di...
Baie mense dink: dalk as ek genoeg goeie morele waardes het, sal dit genoeg wees.
Elke organisasie sal kaartjies ontvang om te verkoop teen R60.00 per volwassenes en R20.00 vir kinders onder die ouderdom van 12 jaar.(Neem asseblief kennis die aantal kaartjies sal afhang van die hoeveelheid vleis wat u op die spit het). Alle inkomste uit die kaartjie verkope word saam getel en verdeel tussen di...
Dankie vir daardie kleurvolle en breedvoerige beskrywing van die deurbyt, KIR Ek WAS honger.
Mag jou blog vir die nodige ontlading sorg, dat jy iewers voorkant kan besef: "Ek is iets werd. Uniek. Ek is ook spesiaal al het ek nie so grootgeword nie."
Die ineenstorting van die New Yorkse effektebeurs tussen 23 en 29 Oktober 1929 (25 Oktober het later as die "Swart Vrydag" bekend gestaan) het aan die begin van die Groot Depressie gestaan. Nywerheidseffekte het tussen 1929 en 1932 van 452 tot slegs 58 punte gedaal, terwyl die nywerheidsproduksie in dieselfde periode ...
Saam met Johan Cilliers (1996, 2000) kan ons sê dat hierdie tipe prediking hom by wyse van spreke besig hou met die annihilatio Dei of 'uitwissing van God op die kansel' (kyk ook Cilliers 2004:83). Hierteenoor staan die 'hermeneutiese model vir evangelieprediking' wat poog om hierdie dergelike probleem te oorkom. Laasg...
Duidelik praat Jansen ook nie oor die onderskeie bomme van die swart terroriste wat onskuldige lewens geëis het omdat hulle die Suid-Afrikaners se land wou hê nie!
Die voordeel gaan na 'n plaaslike drukker is' n besparing van tyd en raad. Dit het my meer as 'n coupla uur om uit te vind wat ek kon doen en kon nie met die aanlyn Staples sagteware. Toe het een soort kaart laat u aanlyn-en af te haal by die winkel. Nog 'n soort kaart na jou adres gestuur moes word. Ek kon gered het '...
Die punt dat die prima rentekoers einde Oktober 2003 op sy laagste vlak in 17 jaar was, is beslis 'n belangrike verandering ten opsigte van beleggingsbesluite en die bestuur van finansies in die algemeen.
9:8 Eendag het die bome gegaan om 'n koning oor hulle te salf en aan die olyfboom gesê: Wees koning oor ons!
"Ek was op 'n kajak in Kanada toe die konsep vir AmaRequiem my soos 'n bliksemstraal tref - om die beste te haal uit Peter Shaffer se verhaal oor Mozart en Salieri en die beste uit Mozart se Requiem en dit in 'n opwindende nuwe produksie saam te pers." Só gesels Niel van Niekerk, regisseur van AmaRequiem.
Volgens Mike Murray, 'n landbou-ekonoom, kan suiwelprodusente veral waar grond 'n beperkende faktor is, 'n groter wins realiseer as die grootmaak van verse uitgekontrakteer word. Die grootmaak van kalwers is 'n gespesialiseerde taak wat deeglike kennis en bestuursvernuf vereis. 'n Ekstra inkomste kan ook verdien word ...
sussa wat n fees was dit nie weereens met jou kuiertjie by my nie, dankie en hopelik sien ek jou gou weer mwa by Sonja Spies 1 week ago
"Meneer, the guys was out . . . → Lees verder: Jou mase ….
Hi more is dit Vrydag en ek ga Warmbad toe vir die naweek. Net plek in bela-bela lodge gekry. by Magda Schoeman 1 hour ago
Van Zyl H.C. 1987. Goeie nuus die wêreld in. K62 Bybelstudie oor die boek Handelinge. p105-110 Wiersbe WW 1988. Be Daring. Acts 13-28. p 23-34
Wanneer jy besluit om 'n nuwe haarstyl, jou geneigdheid is om na te dink oor jou gunsteling celebs "styl as hulle kyk baie mooi, elegant en romanties. Wanneer jy dink van die bekende persoonlikhede 'haarstyl wat jy sal onthou van' n aantal gewilde style deur bekende persoonlikhede gedra soos die Mohawk deur Robert De ...
The next brussouw is going to be marnus schoeman the bulls young openside flanker he is built like brussouw what a talented player!
Posted in Uncategorized at 5:43 pm by Administrator
Vir meer inligting oor Omniture en ons privaatheid praktyke, gaan na ons privaatheid sentrum .
Dis in die haak, ek hoop dat jy dit uit te werk:) x
U het Uself geheel en al aan my geskenk en ek verlang om U daarvoor te vergoed. In reaksie op U oorweldigende liefde, wy ek alles wat ek het aan U toe deur U lief te hê. Ek gee oor aan U liefdevolle beskerming en leiding. Ek gee my sonde aan U oor, ek doen selfs afstand van daardie dinge wat my in versoeking bring. Ek ...
Sedert, inderdaad, baie het al probeer om vas te stel ten einde 'n verhaal van die dinge wat onder ons al voltooi is,
Ek weet die mense het wel met bokse en goed van duine af gegly. Nou wel nie duin 7 nie. Is dit nie een van die grootste duine in Namib nie.
*Die Griffons speel vandag in Potchefstroom in 'n losmaker teen die Luiperds. Die Griffons se stut Kevin Stevens is op die randjie van insluiting in die Cheetahs se Super Rugbygroep. Hy sal dus inklim om sy kanse 'n hupstoot te gee.
Die NG gemeente Gweru (tot 1982 Gwelo) was 'n Zimbabwiese gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Noordelike Sinode se Ring van Midde-Afrika, vroeër die Sinode van Midde-Afrika in die stad Gweru. Volgens die 2009-Jaarboek van die NG Kerke het die gemeente 3 belydende lidmate gehad en geen dooplidmate nie...
99. Ek sing en dans kliphard wanneer ek alleen by die huis is vir my honde. Jamo het dit al ook gewaar en dan skud hy maar net sy kop.
Paar Daach froeher Intro: G D Em G D Em G C Am D G E G D G D Em Die Schwalbe sinn widder op Heim ahn ahm fleeje G D Em Ich stonn am Balkon un luhr inne noh G C Stell mir Marokko vueuer, wie jedesmohl Am D wie jed Johr G D Em D un draeum ich woehr do G D Em Die Daach weede koeoeter, un laenger d...
Skep hopies met twee teelepels op velle waspapier en laat staan tot stewig. Lewer sowat 46 hopies.
Is 'n mooi prestasie, Madelie. Dit laat my terugdink aan die jare toe JP vd Walt nog die Ela Spence toekennings elke jaar vir die beste roman by hulle uitgegee het. Ek was bevoorreg om 'n paar keer daarvoor benoem te word, maar was nie so gelukkig om eerste te kom nie.
Die grootste gedeelte van Londen is dus noord van die rivier geleë. Eers toe in die 18de eeu meer brûe gebou is en vanaf die 19de eeu ook spoorlyne ontstaan het, het Londen begin om in alle rigtings uit te brei. Hierdie proses is deur die plaaslike landskapsvorm bevorder - die stadsgebied bestaan hoofsaaklik uit vlakt...
Natus est die 7a Maii, 1915, professus die 16a Augusti, 1938, ordinatus die 9a Martii, 1944, mortuus est die 19a Aprilis, 1944, in Nosocomio Loreto, Chicagiae. Fuit alumnus nostri... /inmemoriam/liveslatin.htm#fraher
Geniet diè tydperk, maar moet nou nie soos Andy Capp te kere gaan nie.
In Ef 1:4 meld Paulus dat God reeds voor die grondlegging van die aarde beplan het om alle gelowige mense uit te verkies in Christus om heilig en vlekkeloos in liefde te lewe.
deur DYF Cri- onderzoeksrapport oor Chinese waterkracht Industrie 2011-2012 ???????????????? www.cri-report.com - Teen die einde van 2010, het die Chinese ge? nstalleer vermo? van waterkracht bereik 213 miljoen kilowatt, die omvang van die nuwe toegevoegde goedgekeur waterkrachtcentrales het 13,22 miljoen … Continue ...
Een van die belangrikste kwalifikasies wat jy nodig het om suksesvol te wees in die verkryging van 'n pos as' n vlugkelner is uitnemende diens vaardighede. Jy hoef nie noodwendig nodig ervaring op hierdie gebied te hê, want dit sal kom met die praktyk sodra jy begin die opleiding vir die taak. Egter, as jy nie ondervin...
Die ander aspek wat vir my onduidelik bly is dat die Bybel uitdruklik sê dat God sonde straf en veral mense straf/beproef wat hy liefhet. Die wyse van hierdie straf is nie vir my belangrik nie en mens moet ook nie alle beproewinge as straf sien nie, maar die uiteinde daarvan en 'n mens se reaksie daarop nl. om af te si...
Hierdie firma is geskik vir maatskappye wat gewoonlik in lande wat nie 'n besigheid hubs soos New York. Hulle voldoen Private Equity aan klein besighede, Real Estate ontwikkeling en bied die private en openbare vennootskappe.
Vrugte- en groentesappe neem die vyfde plek in met R211 miljoen. Dit word gevolg deur pluimveevleis en -afval ter waarde van R152,7 miljoen. Mout is sewende op die lys, met invoere ter waarde van R139,5 miljoen. Vrugte, neute en ander eetbare plantdele is agtste op die lys met 'n totale waarde van R72 miljoen. Negende...
Ek is trug by die huis het so baie naald werk wat ek moet maak en dankie Tasha vir die leke twee weke wat ons by jule gekeuer het al het hy op n ramp af gesluit by Macy Steynberg 1 week ago
Ek was by n roudiens vinand ma weereens bewys dit n mens die 'Dood' tree so gou in ma nog steeds lewe n mens veby mekaar dIie lewe is kosbaar so red waar te redder is het die woord gese vinand voor dit te laat is n lieflike nagrus aan my geliefdes by Vivian Pietersen 2 hours ago
Javier is 'n professionele stilis in haar sorg bedryf, spesiaal goed Brasiliaanse Hair Regbuig behandeling.
Maar ek land toe ruim voor 11-uur by die stasie. Daar het ek net voor middernag die ICE (Inter City Express) trein gehaal. Ek moes na Berlyn om daar iets by die Suid Afrikaanse ambassade te gaan doen. Terloops, die regstreekse ICE vanaf Mannheim oor Frankfurt na Berlyn, was vol bespreek, so ek moes een na Hamburg neem,...
Richieste simili a "sedie thonet originali" : sedie a dondolo in legno - poltrone a dondolo in legno
mens kry nice mense en dan kry jy poepholle, idiote en dose. aan almal wat so aanhou kak praat op fb na my broer se dood.... kies vi jou 'n katagorie. o ja en druk jou valsheid binne in jou gat! so vat so fluffy! doodsdreigemente??? ek het beter dinge om met my tyd te doen...goed gesteel ai ai di bank het teef se kar ...
Selfs in lande wat hulself as 98% of 100% Moslem aandui, glo almal seker nie dieselfde nie. Party glo, ander gaan waarskynlik deur die motions wat by hulle kultuur inpas. En in enige kultuur waar 'n nuwe geloof verkondig word (of dit nou New Age; of Christen-bekering; of die geloof dat daar g'n God bestaan nie is) is...
Die Snorre-trofee vir vrot keurderwerk gaan aan die Springbokafrigter, Peter de Villiers. Tydens sy toekenning sal WP Nel en Coenie Oosthuizen 'n duet aanhef getiteld, Skoenmaker, hou jou by jou afrigtingslees.
Amper klaar gebak,dan bed toe.Dankbaar ek het die stoof aan,dis bitterlik koud! Voete wil net nie warm word nie.Móre sé ons totsiens aan ñ dierbare oom.Oom Johan,ek weet Jesus wys jou nou die mooiste blomme in die Hemel. by Wilhelmina Barnardo 52 minutes ago
Andrew - net een reeltjie? Jy gee my nie 'n mondvol nie? Ag nee man, het jy jou slag verloor? Of het ek
Ek moet net pasop - so paar jaar terug ook in SA, het ek en my ma op Philippolis gestop vir middagete by die enigste kafee, en ek het wraggies 'n kaasburger bestel, want dis tog 'n KAASburger en nie 'n HAMburger nie. Die hond by my tannie-hulle waarheen ons oppad was, was baie bly vir die lekker ete!
'N veranderlike naweek in terme van weerstoestande gesluit vir die 125 ruiters met' n droë ras. Die Italiaanse GP was 'n warm affêre, beide in terme van klimaat en ras aksie, met Nico Terol draai dinge op 'n kerf met' n dolle pas van 1'57 ras op die opening van rondtes. Zarco experienced shade of [...]
Gee jou mening in die kommentaarblok hieronder. Gebruik asb. jou regte naam.
Enkele gedagtes word uitgespreek oor die Evangeliese Inisiatief (EI). Alhoewel daar waardering is vir die getuienis wat die EI uitdra ten opsigte van wat die "waarheid" is, is die vraag in die boekie: Doen die EI genoeg om 'n omkeer te bewerkstellig?
Siektes bekamp sy deur haar skape elke jaar met 'n middel teen pasteurella, bloednier, sponssiekte, kwaadaardige edeem en klem in die kaak en twee keer per jaar teen lamsiekte in te spuit. Jong ooitjies word teen ensoötiese aborsie ingespuit. Sy laat mismonsters ontleed en doseer daarvolgens.
'n Ruimteskip verskyn bokant Johannesburg. Die klein groen mannetjies (lees: anderskleuriges) aan boord word na hul eie woongebied, District 9 (lees: Soweto), verban (lees: apartheid.) Swaar gewapende veiligheidsmagte hou die ruimtewesens in toom. (Die vorige bedeling se SAP en SAW.) Wikus ('n stereotipiese Afrikaner ...
PentaxForums.com Marketplace Listing Item te koop 62mm Hoya UV-filter, 62mm Visico CPL Filter Beskrywing item Hoya 62mm UV Hoë Kwaliteit filter. Visico 62mm Circ. Polarising filter Is jy die oorspronklike eienaar van die item wat verkoop word? Ja Is jy hierdie item te verkoop of te verhandel? Selling ...
Skakerings van grys het op subtiele wyse vir pastelfigure begin plek maak.
"Alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit sal ontvang, en julle sal dit verkry."(Mark 11:24)
Daar is nie meer die voortdurende verwondering dat die HERE, die Almagtige, in sy genade na jou toe gekom het en met jou wil saamleef nie; die HERE se aanhoudende aanwesigheid beheers nie meer jou totale lewe nie, maar Hy het slegs 'n beperkte plek in jou lewe oorgehou: jy skakel Hom slegs in in sover jy Hom nodig het...
Dankie aan almal wat my in hul gebede op gedra het.Vir smsse inbox bbm's.Ek waardeer dit baie.Dr.Coolend thanx by Margolet Janine Hartogh 1 week ago
"Ons beskou die ondersoek suiwer as 'n sportaangeleentheid wat onder die vaandel van die IAAF en volgens sy reëls gedoen moet word," het Nick Davies, 'n woordvoerder, in 'n e-pos geskryf.
Die probleem in die saak is dat die gebruik van die grond as stortingsterrein nie 'n algemene handelsgebruik is nie aangesien daar min voorbeelde in die land is van die gebruik van grond deur die privaat sektor vir daardie doel. Melding is gemaak van 'n onderneming Waste-Tech (Edms) Bpk ("Waste-Tech") wát stortin...
[13] Toe De Bruyn en Stover om halfsewe op Sondag 27 Desember 1998 van diens gegaan het, het Cronje by hulle oorgeneem. Soos De Bruyn het Cronje ook uurliks, op die uur, selbesoek gedoen. Tydens sy eerste besoek om agtuur het Geldenhuys op sy maag gelê en slaap. Cronje het hom probeer wakker skud, maar sonder sukses. V...
Ons gaan jou mis - ek glo ons sien jou baie gou weer, die blogwereld het sterre nodig!
Wright, L-Cpl A 56404244 b. unknown d. Oct. 16, 1918
Beteken dit Dawkins is 'n idioot? Nee. Beteken dit Buchan is 'n idioot? Nee. Dit beteken maar net hulle was verkeerd. En hier raak dit vreemd. Lig 'n mens dit uit, begin mense om die mond skuim, want Dawkins en Buchan verteenwoordig vir hulle onaantasbare bronne van gesag. Heilige koeie. In plaas daarvan dat mense kom...
PA-EN-SEUNNAWEEK: 17 â€" 19 OKTOBER Dankie vir die oorweldigende reaksie!! Ons sien baie uit na 'n aangename Pa-en-Seunnaweek. Alle plekke is reeds vol bespreek. Detail inligting volg later.
Pak die gekrummelde filette op 'n bakplaat wat met gesmeerde foelie uitgevoer is en drup 'n paar druppels olyfolie oor elkeen. Oondrooster die vis vir 12-20 minute (die tyd sal wissel na gelang van die dikte van die filette), tot die vis gaar is en maklik vlok. Sit voor met slaai of groente en 'n paar skyfies vars suu...
In 1998 word Brandoffer: vertellings uit die Tweede Vryheidsoorlog gepubliseer en kom Van Niekerk se liefde vir die geskiedenis tot uiting. Hy het as kind sy eerste indrukke van die oorlog by sy ouma gekry, en met al die vertellings het hierdie oorlog vir hom al werkliker geword. Elke verhaal in die bundel is op die wa...
od: duhmisao | před 1 rokem | Počet zhlédnutí: 7 378
My middelvinger beweeg lui-lui op en af in die nat paadjie, my asem trek in as ek vinnig oor my vagina-opening streel. My heupe druk op na my hand toe, my bene maak wyer oop.
dankie, japie! maar ek dink jy het die verkeerde span gesien. hier onder is die span volgens die sharks se website
Die openingseremonie gaan ek beslis kyk op TV - ek wil darem sien wat dis hulle op. Ek is seker dit gaan mooi wees. Regtig ons is nie agterlik nie. En ja al die stadium is toe gebou, op tyd en dit lyk mooi. Onthou almal wat so negatief was?
Kom ons aanvaar vir net een oomblik dit as 'n "wetenskaplik feit" dat God hierdie heelal in 'n letterlike 6 dae (van 24-uur elk) geskep het deur net te spreek(soos die Bybel dit verklaar). En kom ons aanvaar vir 'n oomblik dat Hy Adam (adam beteken mens) "nie na die beeld van God geskape het nie" maar dat Hy Adam vanu...
Hierdie gewasse, asook onkruide, seldery, slaai, papaja, pynappel en ornamentele plante (soos afrikanertjies, jakobregop, krisante, dahlias en rooigousblom) is almal belangrike reservoirs vir die kromnekvirus, sê mnr. Kobus van Heerden, produkbestuurder van MayFord.
..dankie Here dat U nie ophou werk in my ni..dis soms seer en nie nice nie maar dis elke stukkie die moeite werd! U was nog altyd getrou. My hele hart en lewe is U sin, reinig my en maak my wat U plan vir my is! by Madelyn Olwagen 27 minutes ago
solank dit 'n handDruk is en die 'n handRuk nie
Soft MOBILE Corp op 10 Augustus, 3D toegerus met LCD, Mobile Wallet en ma (R) smartphone wat sodanige "GALAPAGOS Soft 003SH" (Sharp) aan 17 Desember 2010 (Vrydag) het gesê die landwye of. Dieselfde dag "GALAPAGOS 003SH" soos Android (TM) in die smartphone, en comic boeke, jy is meer as 100.000 e-boeke en foto boek kan ...
In een van me. Maite Nkoana-Mashabane, minister van buitelandse sake, se eerste onderhoude nadat sy in haar pos aangestel is, is sy gevra hoe sy dinge anders sal doen as dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, haar voorganger.
So as jy dink ek gee nie om nie,dink weer As jy dink ek skryf jou af,dink ook weer en as jy my wil afskryf…doen dit..want ek het…lankal al
jeevan tumne diya hai deewana tera hai almost over you regine randy orton theme song 2011 quran sheikh abdur rehman sudais sura hadeed bryan adam 18 till i die juke a new beginning track 8 allah walia di jugni ji arif lohar waka shakira dont wanna go home fairytale wale chillin lady gaga la soupe aux chous afhalen limb...
Dus, Hy sê vir die skare wat uitgegaan het om gedoop te word deur hom: "Jy nageslag van adders! Wie het jou vertel om te vlug vir die toorn nader?
Terwyl die media volgens hul gewoonte nêrens na die ras van Anton Goosen se aanvallers verwys het nie, het Johan Pienaar in sy brief namens die sanger op Litnet wel geïmpliseer dat hulle swartes was. Soos ek reeds in "Pas aan en sterf" aangetoon het, is kritiek op misdaad besig om die teenkritiek van "rassisme" te ont...
Maria Josepha Bucher, nata 1808 die 3tia Februarii